Posts

Showing posts from May, 2020

False Prophets

Image
Good Morning! I greet you in the wonderful name of Jesus Christ our Saviour.  May his blessings overflow in your life and touch all the people around you. God is good and gracious. His mercies are new every morning and we thank Him humbly for this. The Lord has been speaking to me lately about worshipping Him in Spirit and Truth. John 4:24 God is Spirit, and those who worship Him must worship in spirit and truth. The truth part is what I would like to bring to your attention today. Lately we have heard about so many leaders in our churches who seem to be in the ministry for their own benefit. It is sad to hear the children of God talk about other children of God behind their backs. I am specifically referring to preachers in the public eye. They are being closely watched by the world and it seems like the church of God is looking at them, waiting for them to make mistakes. To say something that can be taken out of context and can be used against them. People are al...

Versoeningsdag. Yom Kippur

Image
Versoening Levítikus 16 Ons lees in Levítikus dat die Here met Moses gepraat het na die dood van Aäron se twee seuns. Aäron word vermaan om nie enige tyd in die heiligdom in te gaan nie, maar slegs een maal per jaar op die dag van versoening. Yom Kippur! Levítikus 16:21 en Aäron moet sy twee hande op die kop van die lewendige bok lê en oor hom belydenis doen van al die ongeregtighede van die kinders van Israel en al hulle oortredinge, wat hulle sondes ook al mag wees; en hy moet dié op die kop van die bok lê en hom deur 'n man wat gereed staan, na die woestyn toe stuur. Hierdie bok moes die sonde van die volk op hom dra die woestyn in, sodat daar vergifnis kon kom. So lees ons in Johannes 1 die volgende: Johannes 1:29 Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld weg neem! Ons het dus nie meer 'n sondebok nodig om ons sondes weg te neem nie maar Yeshua het dit vir ons aan die kruis...